{"product_id":"9780624045434","title":"Stiletto : In Die Onderwereld Van Die Seksindustrie","description":"\u003cp\u003eKarin Eloff is 'n Boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. Stiletto vertel die ware verhaal van die pad wat die kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoe te word - eers as gewone stripper, toe as danseres en masseuse in die Streel-kasteel en uiteindelik redakteur van 'n pornografiese tydskrif.\u003c\/p\u003e","brand":"Tafelberg Publishers Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49709282525432,"sku":"00000_00000_00000_00000","price":38.24,"currency_code":"AUD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0789\/8208\/6904\/files\/9780624045434-1.jpg?v=1783605744","url":"https:\/\/kinokuniya.com.au\/products\/9780624045434","provider":"Books Kinokuniya Australia","version":"1.0","type":"link"}