Susanna M. Lingua Keur 13

36.13 AUD
Member Price
32.52

Product Description

In 'Tart my nie, mijn heer' staan Celeste Valkenier op trou met Carl van Heiden. Maar sy het nie rekening gehou met die Franse markies wat bereid is om tot sy laaste druppel bloed te veg vir die nooi wat sy hart gesteel het nie. In 'Suzette van Voltaire' kom die verbitterde Franse edelman Marco de la Roche na Kaap die Goeie Hoop, vas oortuig hy sal nooit weer 'n vrou kan liefkry nie. Maar sy ma het ander planne, en wil met alle geweld vir hom en die mooie Suzette by mekaar uitbring. In in 'Kaalbult se erfgenaam' moet Elsa Verster teen haar sin die voorwaarde verbonde aan haar erfporsie aanvaar. Alte gou bevind sy haarself boonop vasgewikkel in 'n bittere liefdesdriehoek.

In 'Tart my nie, mijn heer' staan Celeste Valkenier op trou met Carl van Heiden. Maar sy het nie rekening gehou met die Franse markies wat bereid is om tot sy laaste druppel bloed te veg vir die nooi wat sy hart gesteel het nie.

Available to Order

Usually dispatches within 3-4 weeks

While every attempt has been made to ensure stock availability, occasionally we may run out of stock at our stores.

Free domestic shipping on orders over 99.00AUD

Discount is applied at checkout.

Recently Viewed Items

Related Products