Susanna M. Lingua Keur 14

36.13 AUD
Member Price
32.52

Product Description

In 'Lied van die Isar' gaan kuier Tillie by haar familie in Duitsland. Daar ontmoet sy die aantreklike baron Ludwig Krafft wat halsoorkop verlief raak op haar. Hulle trou, maar spoedig vind sy daar is diegene wat hulle daarop toespits om haar en haar huwelik te vernietig. In 'Kringloop van die lewe' sukkel Rina om te kies tussen die jong dokter Riaan Jonker en die Italianer Toni Sardinni, die man van wie sy kort tevore weggevlug het omdat hy haar wou dwing om met hom te trou. Wanneer sy haar keuse maak, is daar verreikende gevolge...En in 'Immer lente' verloor Jeanette haar hart aan die seun van haar werkgewer. Hulle trou, maar deur die toedoen van Jeanette se skoonma word daar 'n wig tussen man en vrou ingedryf. Die dag toe Jeanette agterkom dat sy swanger is, is ook die dag dat sy Theo verlaat. Kan hul huwelik nog gered word?

In 'Lied van die Isar' gaan kuier Tillie by haar familie in Duitsland. Daar ontmoet sy die aantreklike baron Ludwig Krafft wat halsoorkop verlief raak op haar. Hulle trou, maar spoedig vind sy daar is diegene wat hulle daarop toespits om haar en haar huwelik te vernietig.

Availability Status

Usually dispatches within 3-4 weeks

While every attempt has been made to ensure stock availability, occasionally we may run out of stock at our stores.

Free domestic shipping on orders over 99.00AUD

Discount is applied at checkout.

Recently Viewed Items

Related Products