Donkerland

38.24 AUD
Member Price
34.42

Product Description

Donkerland beloof om een van die grootste TV-gebeurtenisse van 2013 vir Afrikaanse kykers te wees - 'n epiese werk wat 158 jaar van Afrikaner-geskiedenis in dertien episodes teleskopeer. Dit is ook een van die mees ambisieuse skeppings van Deon Opperman se loopbaan as dramaturg en draaiboekskrywer - 'n poging om aan die hand van die wedervaring van ses geslagte van die De Witt-familie te vertel wat tussen 1838 en 1996 met die Afrikaner gebeur het. "Deon Opperman het nog nooit 'n oninteressante karakter geskep nie," vertel Breytenbach, "en mense wat Donkerland lees, sal gou agterkom hoe uniek die mense is wat hy hier vir ons aantree."

Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte. In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om na maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier 'n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree.

Available to Order

Usually dispatches within 3-4 weeks

While every attempt has been made to ensure stock availability, occasionally we may run out of stock at our stores.

Free domestic shipping on orders over 99.00AUD

Discount is applied at checkout.

Recently Viewed Items

Related Products